Wednesday 7 September 2011

Is sport belangriker as akademie in die skole

Op laerskool word dit al vasgestel dat sport belangriker is as leerders se akademie.  Die sportiewe leerders in die skool word voorgetrek deur die onderwysers omdat hul so baie tyd spandeer op die oefen velde en nie agter die boeke nie.  Indien 'n sport leerder hom/haarself swak gedra in die klas mag die leerder nie soos al die ander leerders gestraf word nie, deur in die middae agter te bly nie of ekstra huiswerk te kry, want die leerder moet op die sportveld presteer.  Sport leerders word as meer populer gesien in die skool as die leerders wat akademies presteer.  Watter voorbeeld stel ons vir ons leerders as dit ons siening in skole is?

3 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Akademies is baie belangriker as sport. Leerders moet nie toegelaat word om aan sport deel te neem iendien hulle nie presteer in hulle akademie. Leers moet we'll aangemoedig word om 'n gebalenseerde lewe te handhaaf maar nie as akademie aan die kortse end trek nie. (H.Haggard 21088802)

    ReplyDelete
  3. are u sure
    I have a speach about this and I must do it right.
    by listening to myself I think I am more commited to Acedemics.

    ReplyDelete